Daardie Eerste Ontmoeting ... Soms laat dit dadelik die vonke spat. Ander kere is dit huiwerig en onseker. Partykeer is dit 'n begin. Soms is dit 'n einde.
In die 28 verhale in hierdie lekkerleesbundel vir tieners bied 'n verskeidenheid skrywers'n blik op daardie oomblik wanneer twee mense mekaar die eerste keer ontmoet.