“Glo jy nie in spoke nie? Nou maar goed, dis reg so. Maak nie saak nie. Hulle glo in jóú.” Warno Alberts is 'n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook 'n paar spoke wat hóm dophou ...
Hierdie boek is fiksie wat spoke en raaisels insluit. Ander soortgelyke plaaslike titels is deur dieselfde outeur in samestellings opgeneem: 13 Spookstories en Nog 13 spookstories.