Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Net Een Leuen

Susca Hatton
4.80/5 (7 ratings)
Behalwe vir haar kloustrofobie, is Emily van Lynden se lewe perfek. Êrens moes sy iets reg gedoen het om ’n man soos Zander te kry. ’n Man wat haar liefhet, ten spyte van haar eienaardighede.
Nuus dat Zander vermoedelik in ’n motorbomontploffing oorlede is, verpletter Emily se perfekte lewe.
Wanneer Zander ’n paar dae later ongedeerd by die huis opdaag en daarop aandring om Alex genoem te word, voel dit vir Emily soos die begin van die einde.
Haar eens liefdevolle man is nou afsydig, koud, intimiderend, en selfs by tye wreed.
Klein ruimtes is nie meer haar enigste vrees nie. Haar vrees het ’n stem gekry en ’n gesig. Die gesig van die man wat sy liefhet.
Format:
Paperback
Pages:
303 pages
Publication:
2024
Publisher:
Independently published
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
0796159033
ISBN13:
9780796159038
kindle Asin: