Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Gif

Annerle Barnard
4.23/5 (10 ratings)
Joe, Nathan en Thabo lewe vir rugby. Alles anders in Joe se lewe is so vars soos laas jaar se brood.
Maar skielik verander iets in die rugbyspan. Dit voel asof hulle spanmaats oornag groter, sterker, beter is. Joe en Thabo verloor hulle plekke in die span. Nathe is onseker oor sy plek. Die drie beraam ‘n plan, maar dis onwettig en die risiko is groot. Joe wil nie, maar besef hy kan nie anders as om te help nie. Asof die drek in sy lewe nie genoeg is nie, moet hy hom bekommer oor Sticks en Nina, sy ouer suster, ook.
Dan is daar Joanne. As Joe en Joanne se sterre mekaar gevind het, waarom kan sy ma haar nie verdra nie?
Format:
Paperback
Pages:
168 pages
Publication:
2024
Publisher:
LAPA Uitgewers
Edition:
First
Language:
afr
ISBN10:
0637005511
ISBN13:
9780637005517
kindle Asin: