Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou van God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, BRAVE TO LOVE. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van dié euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied.