Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Ek stamel ek sterwe

Eben Venter
4.17/5 (73 ratings)
Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australië toe. In Sydney leer hy in 'n restaurant kook, en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry.

Totdat die vreemde blou merke op sy bene uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroïese afmetings konfronteer Konstant, en lê hy af: elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en, in 'n geïnspireerde deurgang, uiteindelik van die lewe self.
Format:
Paperback
Pages:
pages
Publication:
1996
Publisher:
Queillerie
Edition:
1. uitgawe
Language:
afr
ISBN10:
1874901511
ISBN13:
9781874901518
kindle Asin:
B074PVFLS5