Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die kapokdokter

François Loots
3.84/5 (20 ratings)
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Tien tree van hom af lê 'n groot, ronde klip. Tien tree na dokter James Barry se ondergang toe.
In 1816 stap dokter James Barry aan wal van die Kaap de Goede Hoop om as 'n militêre chirurg se assistent te werk. Die goewerneur, lord Charles Somerset, is so in sy noppies met die enigmatiese dokter, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel egter lord Somerset se opgewondenheid oor hom nie. Sy aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, is agterdogtig oor James se herkoms. En die ander geneeshere stem nie saam met die veranderinge wat die jong dokter op hul mediese gebied wil aanbring nie. Hy praat dan selfs van 'n keisersnee. Maar James steek 'n geheim weg, een wat hy ten alle koste wil bewaar. Gaan die tweestryd met kaptein Cloete hom finaal ontmasker?
Die lewe van die briljante, dog raaiselagtige dr. John Barry, persoonlike arts van lord Charles Somerset, was die vonk vir hierdie historiese roman.
Format:
Paperback
Pages:
162 pages
Publication:
2022
Publisher:
Umuzi
Edition:
Language:
afr
ISBN10:
1415211108
ISBN13:
9781415211106
kindle Asin:
B0BFX9XXPF