Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie! Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte – maar het reeds met die eersgeborene se dood begÃn. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe om raaisels op te klaar. Weg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het. Weg met alles wat jy geleer het om te verwag ...
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
ISBN10:
0639605990
ISBN13:
9780639605999
kindle Asin:
B093TRDVQ7
Die duiwel maak my hart so seer (Ludo Labuschagne Book 1) (Afrikaans Edition)