Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper
3.82/5 (90 ratings)
Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai – ’n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná ’n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oë gaan kyk.

Intussen lek steelfoto’s uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip weg vir die paparazzi op Witwaterbaai, maar met sy swart leerbaadjie staan hy juis uit op hierdie dorp van kreeftrek en stoepsit. Daar, terwyl hy sukkel om songs te skryf, kruis Pamina sy pad – ʼn girl wat haar eie wysie volg . . .

Die tragiese saak van Pamina Vermaak is eerlik en eietyds – ’n romantiese komedie sonder gelyke in Afrikaans. (rugteks)
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
afr
ISBN10:
0795708726
ISBN13:
9780795708725
kindle Asin:
B07GH66K4Z