Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Die vyf susters (Adriaan Kruger speurverhale #1)

Eleanor Baker as Alex Muller
3.93/5 (15 ratings)
Vyf ongetroude susters woon saam in een huis. Wanneer een van hulle koelbloedig doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die vermoorde suster, Rosa, allermins geliefd was en dat talle mense haar graag uit die pad wou hê.

Moord- en Roofspeurder Adriaan Kruger, wewenaar en bedrewe origami-beoefenaar, moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Maar dis makliker gesê as gedaan - veral wanneer hy toenemend sukkel om te verhoed dat sy gevoelens vir die hoofverdagte met sy gesonde oordeel inmeng.

Die vyf susters is net die regte medisyne vir alle leunstoel-kriminoloë.
Format:
Paperback
Pages:
pages
Publication:
2025
Publisher:
Human & Rousseau
Edition:
Tweede druk, eerste uitgawe
Language:
afr
ISBN10:
0798138424
ISBN13:
9780798138420
kindle Asin:
B0DXQBNFWS