Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Voorbarige Kersboom (Afrikaans Edition)

Elsabé Welman
4.00/5 (16 ratings)
Twee wêrelde. Een gemeenskaplike deler: Zinbali, die maroelaboom.
Pandra Loom moet haar pa opvolg in hul hoogs-intelligente leefwêreld waar legkaartstukke met denke geskuif en emosies in plante nagevors word. Sy woon ’n hoërskool op Wolvallei in Limpopo by ter wille van ervaring en ontmoet Marnus Zietsman. Met min woorde ontwikkel ’n unieke verhouding, en dit is waar dinge gekompliseerd raak.
Marnus is ontsteld en geïrriteerd met Pandra en haar ouers se intellegensie-snobisme. Sy planne om gemeenskaplike grond tussen hulle te bewerkstellig veroorsaak dat Pandra verdwyn. Niemand by die skool onthou haar nie. Het hy ’n breinfloute ervaar?
Al wat die kortstondige verhouding ’n realiteit maak, is ’n litteken op sy bo-arm en ’n voorbarig, Kersverligde maroelaboom in die veld. Wat probeer Zinbali bereik? Watter speletjies speel Pandra? Die afgestudeerde Marnus tuit sy lippe. Hy sal nie met hom laat mors nie.
Wetenskapsfiksie en Romanse uit die pen van ’n skrywer met talle Afrikaanse Topverkoper boeke op Amazon.
Format:
Pages:
pages
Publication:
2023
Publisher:
Edition:
Language:
ISBN10:
ISBN13:
kindle Asin:
B0CLQ6VTLC