Read Anywhere and on Any Device!

Subscribe to Read | $0.00

Join today and start reading your favorite books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Minder as water (Afrikaans Edition)

Morne Malan
4.55/5 (11 ratings)
Wat is ’n menselewe werd as jy minder as niks op jou naam het nie?

Toe die regering besluit om ’n yslike dam in die diep, dorre Noord-Kaap te bou, is die skrif teen die muur vir die vergete dorpie van Bitterwater. Inwoners het ’n jaar tyd om hul dorp en huise te ontruim en voor die groot water uit te vlug.
Wanneer die bejaarde dominee van Helsdingen op ’n dag kaal en gewapen met ’n Mauser en die Bybel die strate invaar, word Konstabel Cheslin Fielies, vars oorgeplaas van die Cape Flats, betrek by die eindtye van Misverstand. Dit raak sy taak om die mense te oorreed om die dorp te verlaat voor die regering toeslaan en die area ontruim. Maar hoe meer hy die mense leer ken, hoe meer ontferm hy homself oor hulle, veral Miriam, die dominee se vrou, wat oënskynlik sonder hulp of heenkome gelaat gaan word. Maar hy begin ook vermoed daar lê geheime verberg in hierdie klein gemeenskap, geheime wat deur die waters weggespoel gaan word. Wat weet die skinderbek Wilna Klim? En wat het die bokwagter Jan Boklam gesien by die plaasdam? Hoekom glo die mense van die dorp dit spook in die groot pastoriehuis? Met sy vrou, Charmaine, wat egter swanger word, en die dorpsmense wat hardkoppig teëstribbel, lyk dit asof die tyd en die waters hulle almal gaan inhaal voor Cheslin agter die kap van die byl kan kom.
Format:
Pages:
pages
Publication:
Publisher:
Edition:
1
Language:
ISBN10:
1776359895
ISBN13:
9781776359899
kindle Asin:
B0CFHP7HNF